geskenke


Ons het besluit om nie ‘n gift registry te hĂȘ nie – om die troue by te woon is reeds ‘n groot genoeg onkoste, ons verwag nie van jul om nog geld te spandeer op geskenke ook nie. Gee eerder ietsie kleins of persoonlik of skryf vir ons ‘n lekker lang kaartjie J

As jy graag vir ons iets wil gee en ‘n paar idees wil vra - hier is ‘n lysie van goed wat vir ons van waarde sal wees:

·         Skerp messestel

·         Borde/bakkie stel

·         Mengbakke

·         Koffiemasjien

·         Plunger

·         Kookpotte/panne

·         King-size lakens

·         Teepotstelletjie

·         Toaster

·         Tafeldoek

·         Bedkussings

·         Bedlampies

·         Tuin-/kampstoele

·         Geld/geskenkbewyse